top of page


PTH Cares / PTH gee om


Cape2Care 16 February 2024
​
​
Read the article that appeared in Die Burger on 21 February 2024 here.


Bo regs: Pierre Massyn van PTH Water Suid-Afrika oorhandig Stasie 30, Struisbaai se NSRI vlag terug aan Jaco Louw nadat hy (Massyn) die vlag vroeër op 'n self-gefundeerde ekspedisie na die onderpunt van Suid-Amerika geneem het om fondse in te samel. Massyn het in 2005 dié stasie - Afrika se suidelikste reddingstasie - op Kilimandjaro gehys. Massyn is 'n oudlid van Stasie 30.
bottom of page